Xuanzang

Xuanzang

Xuanzang (Chinees: 玄奘, Pinyin Xuánzàng, soms geskrewe as Hsüan-tsang of Hiuan-tsang; 602664) was 'n Chinese Boeddhistiese monnik, geleerde en reisiger. Hy het beroemd geword vir sy sewentien jaar lange landreis na Indië (waaronder Nalanda), wat breedvoerig opgeneem is in die klassieke Chinese teks "Groot Tang Rekords oor die Westerse Areas", wat op sy beurt die inspirasie gelewer het vir die roman "Die reis na die weste" geskryf deur Wu Cheng'en tydens die Ming-dinastie, ongeveer nege eeue na die dood van Xuanzang.[1]

  1. Cao Shibang (2006). "Fact versus Fiction: From Record of the Western Regions to Journey to the West". In Wang Chichhung (red.). Dust in the Wind: Retracing Dharma Master Xuanzang's Western Pilgrimage. p. 62. Besoek op 2 Februarie 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search